Find a friendLifestyle

FIND A FRIEND – 15 APRIL

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soekLET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.   *Wil net vir my vrou dankie sê vir …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soekLET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

 

*Wil net vir my vrou dankie sê vir ‘n wonderlike 25 jaar saam. Sal oorlog toe saam met jou. Baie lief vir jou. Jako Strydom. Vanderbijlpark.

 

*SMS maats pasop vir die sekere man, hy sit elke week sy naam in dat hy ‘n vriendin soek, dis nie waar nie. Hy soek net sex. Al die vrouens kla daaroor. Ek praat van ondervinding.

 

*Ek is ‘n 50-jarige wewenaar van V.D.B.Park. Ek is op soek na vroulike geselskap met die oog op ‘n ontmoeting. Ouderdom 35 tot 45 jaar. Hulle kan my kontak of SMS by 078 203 1000.

 

*Ek is 65 jaar ek soek ‘n vriend, hy moet skoon en netjies wees en selfonderhoudend wees en darem ‘n kar besit. Ek 1.5 lank, het blonde hare en blou oë.

Hy moet darem aan ‘n kerk behoort. Geen rokers nie, hy kan iets kouds geniet, ek soek ‘n ordenlike vriend vanaf 66 tot 77, geen kansvatters nie asseblief. 082 670 9329.

 

*Ek’s ‘n 31-jarige jongman opsoek na ‘n lewens maat, ek rook en drink nie. Dames van 25 tot met 38, ek’t blou-groen oë,aantreklik, ek’t geen kinders nie. Girls kan my SMS met ‘n foto. 082 627 0649.

 

*Ek soek ‘n man in my lewe wat ‘n vrou kan waardeer en liefde gee ,kom wys my manne baie lief vir mense so beslyt maar asb.

 

*Ek is ‘n blanke gay man soek mans vriende tot 35 jr Skakel 079 371 7708.

 

*Ek is ‘n 60-jarige vrou en is opsoek na eerlike liefdevolle mans tussen 58 en 65 met sober gewoontes wat ‘n vrou kan waardeer en kan bystaan om ‘n mooi pad saam met my deur die lewe te kan loop. 084 748 4435.

 

*Ek’s ‘n 69-jarige weduwee van Parys soek opregte, eerlike en sagmoedige mans met respek en moet liefdevol wees. 68-72 jaar. 079 5997 347.

 

*Ek wil net vir my kêrel sê baie dankie vir al sy liefde en omgee. Ek kan nie wag om saam hom voor die kansel te staan nie! Hy is die beste ooit, die liefde van my lewe! Wil nooit sonder hom wees nie!

 

*Ek is 23 jaar oud soek plaas boer met baie diere en wat lief is om te gaan kamp en avontuur te sien en wat lief is vir diere, moet eerlike man wees. 071 439 5949.

 

*Dagsê ontmoet ‘n maat, die dame wat die adver tensie in gesit het van die man wat sê hy soek ‘n maat en lief vir kinders, hy lieg wil die ma hê en nie kinders nie.

‘n Ma gooi nie haar kinders weg nie, het hy nie ‘n hart nie of wil hy net ‘n maat hê om te gebruik?

Dis al, ek het ook sulke stelle af getrap hoor, maar almal het kinders, mens kan nie help mans trou met vrouens nie en hulle los die vrouens net so met hul kinders nie.

Wat sy probleem? Hy moet weet almal het harte en gevoelens, so ja hoor dit het my net ge apset toe ek dit lees. Lynnette.

Related Articles

Back to top button