NewsNews

Lentedag met van blomme tot muise en gholfstokke gevier

Dis heerlike lente

     

 

Lentedag is tradisioneel maar koelerig met die mooiste lenterok wat dikwels met ‘n baadjie of trui toegemaak moet word. Maar vandag, Woensdag 1 September, het die koel oggendluggie gou plek gemaak vir ‘n heerlike sonnige dag. Parysenaars het die geleentheid aangegryp om ook behoorlik die lente te vier. Of dit op die gholfbaan, in die kantoor of by die skool was.    

Die Vrystaat Senior Dames het ‘n heerlike gholfdag vir mans en dames by die Parys Golf Club gereël. Tagtig mans en dames het deelgeneem en die dames het behoorlik  geblom op die gholfbaan.

     

Die dames by die spreekkamer van drs. Bell en Gouws het vanjaar verras met ‘n muistema vir Lentedag. Dit het gesorg vir sommer heelwat glimlagte

 

.    

En by Bumble Tots Montesorri het van die juffrouens tot die kleuters geblom en is daar van vroegdag al gewerskaf om die kleurvolle blomversierings aan die hek en mure aan te bring.  

 

   

 

Joyous Kids also joined in the Spring celebrations. Left is Unathi Themba with Sibongile Khumalo on right hand side.    

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button