News

Vandag is dit Engels en Toerisme

  Matrikulante landwyd is sedert Maandag besig met hul rekordeksamen. Maandag is die rekeningkunde vraestel geskryf, en Dinsdag rekenaar toepassingstegnologie. Vandag word die Engelse en Toerisme vraestelle geskryf. Baie sterkte aan elke matrikulant. Mag hierdie eksamen vir julle die kroon span op al jul harde werk.        

Die foto is Dinsdag 31 Augustus geneem toe die rekenaartoepassingstegnologie vraestel geskryf is. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button