News
Munisipaliteit nooi beskuldigde vir werkonderhoud
Munisipaliteit nooi beskuldigde vir werkonderhoud
Potchefstroom – Cyril Henry wat tans teregstaan op aanklagte van diefstal en bedrog vir R5 miljoen het onlangs ‘n uitnodiging van die ANC beheerde J.B Mark munispaliteit ontvang om weer vir sy vorige pos as direkteur van munisipale dienste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling aansoek te doen.
Lees die volledige berig hier:
https://potchefstroomherald.co.za/91887/munisiplaiteit-nooi-beskuldigde-vir-werksonderhoud/