News

Nuwe leraar vir Koppies-Weltevreden

Nuwe leraar vir Koppies-Weltevreden

Ds. Gert Oosthuizen is op 1 Augustus in die NG Gemeente Koppies-Weltevreden as gemeenteleraar bevestig. Ds. Oosthuizen het sy teologiese studie aan die Universiteit van Pretoria (Tukkies) voltooi, waarna hy leraar by die gemeentes van Derby, Usakos (Namibië), Secunda en Langebaan was. Die gemeente van Koppies-Weltevreden is die vyfde gemeente wat hy bedien. Ds. Oosthuizen sê hy wil sterk leiding aan die gemeente gee om in alles die eer van die Here te soek, en om goeie betrekkinge met almal op te bou.

 

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button