
Nadat daar vroeër die week nog groot optimisme was vir die aantal positiewe Covid-19 gevalle vir Parys wat gelyk het asof dit afneem, is vandag se syfer weer hoog. Maandag het die week begin met net 6 nuwe gevalle vir die dorp, Dinsdag 3 gevalle en Woensdag 2 gevalle.
Donderdag was daar 28 nuwe gevalle en vandag, 23 Julie ‘n totaal van 30 nuwe gevalle vir Parys. Só lyk vandag (Vrydag 23 Julie) se syfer teenoor Woensdag se syfer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


