NewsNews

Beurtkrag: Eskom waarsku weer – dalk vanmiddag/vanaand

Beurtkrag: Eskom waarsku weer

Eskom het weer gewaarsku dat die kragreusdalk dalk geen ander keuse sal hê as om vanmiddag Donderdag 22 Julie, beurtkrag op kort kennisgewing in te stel. In ‘n verklaring sê Eskom dat daar foute is by van sy steenkoolkragstasies en dat daar boonop ‘n baie groot vraag na elektrisiteit is weens die erge koue wat landwyd gevoel word.

Dit het ‘n direkte invloed op Eskom se opwekkingsvermoë.

Die moontlikheid vir beurtkrag is dus groot veral in spitstyd tussen 16:00 en 22:00. Daarom is weer gevra dat mense asseblief krag sal spaar waar moontlik.    

 

   

Related Articles

Back to top button