LetterOpinions

Dankie vir hulle wat seker gemaak het dié diere is buite gevaar

Dankie vir hulle wat seker gemaak het dié diere is buite gevaar

  In Vitro Africa wil graag van die geleentheid gebruik maak om die volgende mense te bedank wat Maandag, 12 Julie kom help het om die brand langs die embriosentrum in Allenbystraat te stuit.  

 

 

 

 

Foto: We Care  

 

We Care Parys- Wynand en Dorette Carl von Maltitz Chris Smith Ivan Kukard Pastoor Jannie Vosloo Working on Fire Parys Brandweer Rikus Jansen van Rensburg De Ponte Broers en die inwoners van Jumanji, asook elkeen in die gemeenskap wat kom seker maak het dat die diere buite gevaar is. Ons waardeer dit opreg.  

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button