News

Die president praat

Die president praat weer

President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:30 weer met Suid-Afrikaners praat oor die situasie in Gauteng en KwaZulu Natal Dit volg nadat meer as 100 mense in Natal en in Gauteng dood is vandat grootskaalse onluste in die twee provinsies uitgebreek het, en meer as 1 000 mense gearresteer is weens die onluste. Miljarde se skade is aangerig.  

 

 

   

 

Related Articles

Back to top button