NewsNews

Brood, aartappels vlieg van die rakke

Talle Parysenaars het ook vandag geskarrel met paniek kruideniersaankope uit vrees dat winkels nie voorraad sal hê nie. Al die kruidenierswinkels in Parys met wie Gazette gepraat het, het egter gesê dat hulle steeds voorraad het, en dat daar nie nou rede is vir paniekaankope nie. Onthou dat paniekaankope veroorsaak dat voorraad gouer uitverkoop en …

Talle Parysenaars het ook vandag geskarrel met paniek kruideniersaankope uit vrees dat winkels nie voorraad sal hê nie. Al die kruidenierswinkels in Parys met wie Gazette gepraat het, het egter gesê dat hulle steeds voorraad het, en dat daar nie nou rede is vir paniekaankope nie.

Onthou dat paniekaankope veroorsaak dat voorraad gouer uitverkoop en dat mense wat later eers by die kruidenierswinkels kan uitkom, voor leë rakke kom.

Anders as voor vlak 5 inperking in Maart verlede jaar, wil dit egter voorkom asof toiletpapier nie nou die vinnigste van rakke af vlieg nie, maar of Parysenaars heelwat meer brood en aartappels gekoop het.  

 

         

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button