NewsNews
Bibberweer: Eskom waarsku oor die ligte
Die ysige windjie daarbuite is maar net ‘n voorsmakie van die bibberweer wat landwyd op Suid-Afrikaners wag. Dit in gedagte het Eskom reeds gewaarsku dat mense krag sal moet spaar omdat die vraag na krag sal verhoog sodra dit kouer word. Eskom het gesê dat mense sal moet help om druk op die netwerk te …

Die ysige windjie daarbuite is maar net ‘n voorsmakie van die bibberweer wat landwyd op Suid-Afrikaners wag. Dit in gedagte het Eskom reeds gewaarsku dat mense krag sal moet spaar omdat die vraag na krag sal verhoog sodra dit kouer word. Eskom het gesê dat mense sal moet help om druk op die netwerk te verlig hoewel daar nog nie pertinent van beurtkrag gepraat word nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



