NewsNews

Minder gevalle in distrik, maar meer vir Parys

Só lyk die syfers nou

   

 

Hoewel die aantal positiewe gevalle in die Fezile Dabi-streek effens minder is as op Donderdag 24 Junie, het Parys se aantal positiewe gevalle verdubbel. Parys het op Vrydg 25 Junie 14 nuwe gevalle gehad teenoor die vorige dag se 7 nuwe gevalle.  

 Kroonstad se syfer het heelwat afgekom van 26 nuwe gevalle na 8 nuwe gevalle Vrydag. Sasolburg weer het Donderdag 61 nuwe gevalle gehad en Vrydag ook minder met 45 nuwe gevalle. Vredefort het 1 nuwe geval waar daar Donderdag geen nuwe gevalle was nie.

 

 

 

 

Edenville het vir die twee dae steeds geen nuwe gevalle gerapporteer nie. Heilbron het Donderdag 24 Junie 4 nuwe gevalle gehad enVrydag 25 Junie 3 nuwe gevalle.

Koppies het Vrydag 25 Junie geen nuwe gevalle gerappoteer nie, maar Donderdag 2 gevalle. Viljoenskroon se syfer was Donderdag op met 1 geval, maar geen nuwe gevalle Vrydag nie.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button