NewsNews

Kleuters reik uit na sentrum

Kleuters reik uit na sentrum

 

 

Kleuters en ouers van El Sali Kleuterskool het na inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum uitgereik met penne, verf en kwaste wat aan die sentrum geskenk is vir gebruik in die terapieklasse vir verswakte inwoners. Dit wat nie in die terapieklasse gebruik kan word nie, sal gebruik word vir die kunsklasse wat deur 2 vrywilligers op Donderdae vir die inwoners aangebied word. As jy penne, potlode, kryte, verf, gom, plakkate en klei het wat jy kan skenk, kan jy dit by die sentrum in Boomstraat aflaai, of skakel Chané by 060 635 3017. Op die foto is Annelie Magnus van Elsali, saam met Feroudja Baleh, ’n versorger by Epilepsie SA wat met die verswakte inwoners werk.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button