Sypaadjies in Parys se hoofstraat vanaf die Vredefort-ingang na die dorp wat die afgelope week deur dié trotse span skoongemaak en geverf is. Foto: Annemarie Ferreira.
Daar was die afgelope week groot lof vir Ngwathe munisipale werkers wat die sypaadjies by die Vredefort-ingang van die dorp skoongemaak en netjies geverf het. Verskeie lesers het die Gazette geskakel en komplimente gegee vir die werk wat die span gedoen het. Dit lyk netjies!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.