NewsNews

Moenie dié tekens ignoreer nie

Moenie die tekens ignoreer nie

Verslawing is  realiteit in alle gemeenskappe, ongeag van ouderdom en sosiale en ekonomiese klas, 

Wanneer daar dwelmmisbruik is, is daar algemene tekens wat jy nie moet miskyk nie.

Let op die volgende:

– Sukkel skielik op skool en verloor belangstelling in skoolverwante aktiwiteite

– Swak werksverrigting, konstant laat vir werk, kom moeg voor en toon geen belangstelling in werkstake of wanneer aangespreek word oor swak werk nie.

– Verandering in fisiese voorkoms, soos om onvanpaste of vuil klere te dra, persoonlike higiëne en voorkoms te verwaarloos. Gedagsverandering soos ‘n skielike drang tot privaatheid.

– Drastiese verandering in verhoudings.

– ‘n Merkbare afname in energie om daaglikse aktiwiteite te verrig.

– Spandeer meer geld as gewoonlik of vra knaend om geld te leen.

– Probleme om finansies te bestuur soos om rekeninge betyds te betaal.

– Verandering in aptyt – afname in aptyt wat gepaard gaan met gewigsverlies.

– Bloedbelope oë, swak gelaatskleur, en kom moeg en afgerem voor.

– Op die verdediging uit as gekonfronteer word oor middelverslawing.    

 

 

SANCA Vaal Triangle in Vanderbijlpark can offer a very affordable outpatient
treatment service to people from the Free State. T: 016 933 2055 E: sancavaal@mweb.co.za

 

       

Related Articles

Back to top button