NewsNews

Kommerwekkend: Só styg syfers in Parys

Só styg syfers in Parys

Covid-19 infeksies styg teen ‘n kommerwekkende tempo veral ook in Parys en Sasolburg. Parys het tussen 2 en 3 Junie 22 nuwe positiewe gevalle aangemeld, terwyl Sasolburg in dieselfde periode 28 nuwe gevalle aangemeld het.

Heilbron het slegs 6 nuwe gevalle tussen die twee dae aangemeld, Koppies en Edenville geen nuwe gevalle, en Vredefort vir die twee dae (2-3 Junie) 8 nuwe positiewe gevalle.      

 

Hierdie is uitdagende tye waarin elkeen van ons self verantwoordelikheid vir jou eie gesondheid moet neem.  Asseblief dra jou masker as jy in die openbaar beweeg. Beweeg eerder in goed geventileerde plekke.  Handhaaf sosiale afstand te alle tye as jy in die openbaar beweeg en was en saniteer jou hande gereeld.    

 

     

 

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button