NewsNews

Covid-19: Kyk hoe styg getalle

Dra asseblief jou masker en handhaaf sosiale afstand - dit is vir jou eie beswil.

   

 

Die aantal positiewe Covid-19 gevalle is besig om skerp te styg in verskeie provinsies, maar veral ook die Vrystaat.

Hieronder is die syfers vir die Fezile Dabi-distrik waarvan Parys deel is, soos op 9 Mei, en hoe dit op 19 Mei, net 10 dae later gelyk het. In die 10 dae is 49 nuwe gevalle in Parys alleen aangemeld.

Gister alleen (Donderdag 20 Mei) is 81 nuwe gevalle in Fezile Dabi aangemeld.

Asseblief dra jou masker, was en saniteer jou hande gereeld. Handhaaf sosiale afstand en vermy kontak waar jy kan. Elkeen van ons kan ‘n verskil maak om te keer  dat die virus versprei.  

 

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button