News

Só lyk Koppies Dam kwarantyn-fasiliteit

Só lyk Koppies Dam kwarantyn-fasiliteit

     

Koppies Dam is een van die Departement van Gesondheid se amptelike kwarantyn-fasiliteite vir Covid-19 vir die Fezile Dabi-distrik. Daar is 30 beddens beskikbaar, sekuriteit en ‘n spysenier wat die etes voorberei. Die fasiliteit is opgeknap en baie netjies ingerig. Dit is uitsluitlik vir mense wat positief getoets het vir Covid-19, of in direkte kontak was met iemand wat positief getoets het, maar weens hul huislike omstandighede nie self kan isoleer nie. Sou die fasiliteit vol wees, is die naaste ander kwarantyn-fasiliteite die Willem Pretorius-fasiliteit in die Lejweleputswa-distrik.  

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button