MotoringSport

Renier in SA-span vir wêreld o.20-kampioenskappe

Renier in SA-span vir wêreld o.20-kampioenskappe

 

 

Renier de Villiers, ‘n oudleerder van Parys Primêre skool, het die groot eer te beurt geval om ingesluit te word in die SA-span wat van 17 tot 22 Augustus aan die o.20 wêreld atletiekkampioenskappe in Nairobi, Kenia sal deelneem.
Die byeenkoms vind plaas net nadat die laaste skote by die wêreldspele in Tokio geklap het. Renier sal by die o.20 wêreldkampioenskappe aan die 800m en 1 500m items deelneem. Hy het vroeër vanjaar geskitter met van sy persoonlike beste tye in die 800m (1:45:95), en die 1 500m (3:45:04).
Hy word afgerig deur mnr. Johan Britz, beter bekend onder sy atlete as Oupa.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button