NewsNews

Bietjie genade by die pomp

Bietjie genade by die pomp

   

 

Daar is tog so  klein bietjie genade by die vulstasie vir jou vir Mei. Voorlopige aanduidings is dat die petrolprys vir 95-oktaan daal met 10c per liter, terwyl 93-oktaandaal met 13c per liter. Diesel alle grade daal met 31c en paraffien met 23c per liter. Dit sal die eerste keer wees vanjaar dat petrol goedkoper sal wees.  

Die nuwe brandstofpryse word op 5 Mei van krag. 

 

 

 

Related Articles

Back to top button