NewsNews

Só lyk Parys se syfers nou

    Vandeesweek (28 & 29 April) is die laaste geleentheid vir inentings teen Covid-19 vir gesondheidswerkers in die private en openbare sektor, en kan gesondheidswerkers in Parys, Vredefort, Koppies en Viljoenskroon by die Parys-hospitaal van die geleentheid gebruik maak om die inenting te kon kry deur te registreer op EVDS by https://vaccine.enroll.health.gov.za (kies Parys …

 

 

Vandeesweek (28 & 29 April) is die laaste geleentheid vir inentings teen Covid-19 vir gesondheidswerkers in die private en openbare sektor, en kan gesondheidswerkers in Parys, Vredefort, Koppies en Viljoenskroon by die Parys-hospitaal van die geleentheid gebruik maak om die inenting te kon kry deur te registreer op EVDS by https://vaccine.enroll.health.gov.za (kies Parys Hospitaal inentingsfasiliteit), sowel as op die Sisonke Vaccine Programme by https://sisonke.samrc.ac.za/

Vandag is dan ook dag 398 van die staat van inperking en lyk die aantal positiewe Covid-19 gevalle sedert die begin van die pandemie in die Fezile Dabi-streek waarvan Parys deel is, so:

 

 

 

Tot dusver is 292 623 mense landwyd ge-ent wat o,48% van die bevolking verteenwoordig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button