News

Staking ontwrig nie vulstasie dienste nie

Alle dienste by die vulstasies gelewer

Ten spyte van n staking van werknemers van die Engen Kroonvaal 1 Stop noord en suid vulstasies langs die N1, word dienslewering by beide die vulstasies nie tans geraak nie.

Die werknemers het vanoggend, Vrydag 24 April, oor n arbeidsgeskil begin staak. Motoriste kan  brandstof hier ingooi en van die geriefswinkels se dienste gebruik maak, is gesê. Die polisie het sedert vanoggend n wakende oog by die opritte na beide vulstasies gehou waar die werknemers wat aan die staking deelneem, bymekaar was.    

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button