Gou maak – stemme sluit 12:00

Gou maak - stemme sluit 12:00

Parys is vanjaar onder die top 3 Vrystaatse dorpe wat meeding vir die kies van ‘n Vrystaatse finalis in vanjaar se Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie.

Om te stem SMS sommer nou die woord PARYS na 33157. Stemme sluit vandag, Vrydag 24 April om 12:00.

 

 

 

 

 

In 2018 was Parys die Vrystaatse finalis, en word daar weer vanjaar op Jan en San Publiek se stemme staatgemaak om die wendorp aan te wys.

J

 

Slegs 30 sms’e per nommer word in hierdie rondte toegelaat en getel en SMS’e kos steeds R1.50 per SMS. SMS sommer nou die woord PARYS na 33157. Vra jou vriende, jou familie, sommer almal wat jy ken om te stem vir jou dorp.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button