Lené van der Merwe en Arno Hattingh met hul bronsmedaljes wat hulle die afgelope naweek by die SA Ringtennis Enkels kragmeting verower het. Foto: Verskaf
Die SA Ringtennis Enkels kragmeting is die afgelope naweek in Pretoria gehou, waar Lené van der Merwe met ‘n bronsmedalje vir do.13 kon spog. So ook Arno Hattingh, ook met ‘n bronsmedalje vir so.13.
Johan Britz het ‘n bronsmedalje in die veterane mans-afdeling verdien.
Baie geluk aan dié spelers van die plaaslike ringtennisklub.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.