News

Skillie is nou veilig by Vereeniging DBV

Skillie is nou veilig by Vereeniging DBV

 

Die Vereeniging/Vanderbijlpark Dierebeskermingsvereniging het danksy die  polisie ‘n pragtige skilpad gered.

 

Die polisielede het toevallig op skillie afgekom toe hulle met ‘n afsonderlike saak en arrestasie besig was. Skillie is nou in die sorg van die plaaslike DBV, waarna hy binnekort na ‘n rehabilitasiesentrum geneem sal word sodat hy mettertyd weer in die wild vrygelaat kan word. * Die DBV is gekant teen die aanhou van wilde diere as troeteldiere. Aanhouding kan nie voldoen aan wilde diere se behoeftes nie. 

 
Die skilpad wat gered is en weer in die natuur vrygelaat sal word.

https://vaalweekblad.com/91630/skillie-is-nou-veilig-by-vereeniging-dbv/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button