NewsNews

Só ontbeen jy ’n hoender

Só ontbeen jy ’n hoender

 

Vroue van die plaaslike Vroue Landbou Unie (VLU) tak, het onlangs ’n baie leersame saamkuier gehad toe Erna Hattingh die vroue gewys het hoe om ’n hoender te ontbeen. Die tema van die oggend was Aktuele Sake. Ná die ontbening het Erna die vroue ook gewys hoe om die hoender te vul en gaar te maak, en is daar heerlik saam geëet. Wileria Roux het op haar beurt meer inligting gegee oor wat om te doen as jou geliefde te sterwe kom. Dankie aan ds. Sias wat die oggend geopen het. Die volgende saamkuier is op 4 Mei met die tema, “Vrou in haar eie omgewing.” Gaste is baie welkom. As jy meer oor die VLU te wete wil kom, skakel Bernadet van der Ende by 082 474 0304, of Annatjie Dreyer by 082 464 0204.    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button