NewsNews

Om te gee is omgee

Om te gee is omgee

     

Sommige is pensioenarisse. Ander het hul werk gedurende die inperking verloor en kan eenvoudig nie meer ‘n tuindiens of grassnyer bekostig nie. Dan is daar dié wie se gesondheid hulle nie meer toelaat om in die tuin te werskaf nie.

Hoe dit ookal sy – dit is vir tien van hierdie huiseienaars vir wie die span van Knipoog Tuindienste ‘n verskil gemaak het. John Fraser, eienaar van die tuindienste, vertel dat soos wat hy deur die dorp ry om by sy kliënte te kom, heelwat erwe gesien het waar die gras baie lank is.

Hy wou iets doen om te help. Hy het op Facebook aangebied dat hy in April tien huiseienaars wat nie die finansiële vermoë het om ‘n ander plan te maak, se gras gratis sou sny.

Omgee waarvoor daar groot dankbaarheid was  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button