NewsNews

Waar’s die vales en die afwesiges?

Publiek se hulp gevra

 

 

 

AfriForum Parys sal hierdie komende naweek (Saterdag 17 April) weer help om slaggate in Parys se strate te herstel, en afwesige en verbleikte stoktekens te vervang.

Die toestand van padpredikante of te wel verkeerstekens het al tot groot frustrasies en misverstande onder motoriste gelei.

Die publiek se hulp is egter baie nodig vir die projek. As jy weet van ‘n kruising waar die stoptekens weg is, of nie meer leesbaar nie, of selfs weggesteek agter boomtakke, skakel asseblief vir Fanie Kruger van AfriForum by 072 989 0901.

Op die manier kan ‘n lys gemaak word van kruisings waar die dringendste aandag nodig is om weer seker te maak daar is die nodige padtekens by kruisings in die dorp.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button