High SchoolKids

Matriekonderwysers kry erkenning

Matriekonderwysers kry erkenning

 

 

 

Tydens die Departement van Onderwys se Fezile Dabi-streek gelukwensingsfunksie, het Hoërskool Parys ‘n silwer toekenning ontvang vir die 2020 graad 12 seniorsertifikaat-uitslae met ‘n 90-99% slaagsyfer.
Mev. Ezilda Fouche ontvang ‘n sertifikaat vir die onderwyser wat die beste prestasie behaal het vir Afrikaans Huistaal in die streek, Mevv. Jessica Jersich-Dylan, Marli Kruger en Izelle van Heerden ontvang elkeen ‘n sertifikaat vir die tweede beste prestasie behaal in die streek vir onderskeidelik English Home Language, English First Addisional Language en wiskunde.
Mev. Charlotte Marx ontvang ‘n sertifikaat vir die derde beste prestasie in fisiese wetenskappe in die streek.

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button