NewsNews

Padblommetjie-mooi

Padblommetjie-mooi

As jy nie die voorreg het om hierdie naweek die langpad te kon vat om iewers te gaan uitspan nie, ry ‘n draai – oral  langs die pad sien jy die eenvoud van padblommetjie-mooi in volle blom.

‘n  Eie Namakwaland-prag van die kosmos veldblom in oorvloed.  

 

 

Foto’s: Hilke Scheepers

 

Gaan kyk na die mooi van die Vredefort Koepel,  en as die son sak oor die Vaal. Daar is soveel mooi om ons wat ons in die gejaag van elke dag miskyk. Vergeet ons so dikwels van die voorreg om te kan sien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button