NewsNews

Paasnaweekplanne? Die president sê vanaand

      President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Dinsdag 30 Maart om 19:30 weer met Suid-Afrikaners praat oor óf inperkingsregulasies verskerp sal word aldan nie op die vooraand van die Paasnaweek. Daar word reeds wyd bespiegel dat aankondiging oor drankverkope oor die Paasnaweek dalk te wagte kan wees, maar dat die aandklokreël tye dalk onveranderd …

      President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Dinsdag 30 Maart om 19:30 weer met Suid-Afrikaners praat oor óf inperkingsregulasies verskerp sal word aldan nie op die vooraand van die Paasnaweek. Daar word reeds wyd bespiegel dat aankondiging oor drankverkope oor die Paasnaweek dalk te wagte kan wees, maar dat die aandklokreël tye dalk onveranderd gelaat sal word. Suid-Afrikaners hou ook asem op oor wat oor strande en parke gesê sal word en of strenger bepekerings vir godsdienstige byeenkomste sal geld aldan nie.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button