![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2021/03/20210321_101751.jpg)
Dit is langnaweek en dit wemel van die voete in Parys. Sakelui juig dankbaar ná moeilike inperkingsmaande vir die gesig wat die naweek in die dorp gesien is. Iets wat voor die staat van inperking in Maart 2020 aangekondig is, ‘n gereelde gesig oor naweke in Parys was.