
Byt vat, ons is nog nie klaar met beurtkrag nie. Eskom het aangekondig fase 2 beurtkrag duur voort tot môre, Woensdag 17 Maart om 05:00, waarna fase 1 beurtkrag geld tot Saterdag 05:00
Dit beteken vir vandag het Parys nie meer beurtkrag nie, maar Parysenaars begin Woensdag die vroeg oggendure sonder krag met beurtkrag van 00:00 tot 02:30
en as jy nie vinnig spring met die ketel vir koffie nie, gaan jy dit dalk mis want Parys het dan weer beurtkrag
Woensdag 17 Maart 08:00-10:30

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


