News

Ná die Paasnaweek gaan jou beursie nog platter wees

Nog 'n brandsstofprysstyging verwag

 

 

Motoriste hou asem op vir wat die brandstofprysverhoging vir April gaan wees.

Soos dit nou lyk kan ‘n moontlike styging van meer as ‘n R1 per liter vir die petrolprys verwag word en vir diesel ook naby aan ‘n R1 per liter.

Die rand en internasionale oliepryse gaan egter die deurslaggewende faktor wees in die prysbepaling.

Sou pryse styg sal dit die vierde opeenvolgende brandstofverhoging vir 2021 vir motoriste wees.

 

Related Articles

Back to top button