
Die 39-jarige Mandilé Cilliers van Benoni is pas veilig en ongedeerd in Parys gevind nadat sy as vermis aangegee was.
Die boodskap van haar verdwyning is gister op Parys Gazette se webtuiste en Facebook-blad wyd gedeel nadat daar kommer was oor haar veiligheid omdat sy op 3 Februarie laas kontak gehad het met haar man toe sy laat weet het dat sy in Parys is.
Baie dankie aan elkeen wat gehelp het om die boodskap te deel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



