

Maak seker jy mis nie die spog uitgawe van Parys Gazette se Besigheidsgids vir 2021 wat in Gazette se uitgawe van 18 Maart ingevoeg word. Die handige gids bevat al die kontakbesonderhede van verskeie diensverskaffers in Parys, netjies georden met ‘n indeksindeling. Dit is reeds vanjaar die 14de uitgawe van die baie gewilde Besigheidsgids wat jy beslis byderhand moet hou. Dankie aan sakelui vir die getroue ondersteuning om hierdie gids jaar na jaar moontlik te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



