MotoringSport

Swemmers wys hul slag

Swemmers wys hul slag

   

Drie leerders van Hoërskool Parys het van 26 tot 28 Februarie aan die NW Vlak 2&3 swemkampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Megan Daniel behaal drie 1ste plekke en drie tweede plekke vir dogters 16 jaar vlak 2.

Diaan Brink verower twee derde plekke, drie vyfde plekke en ‘n sesde plek vir seuns 16 jaar vlak 3, en Zandré van Riet ’n tweede plek, vier derde plekke en ‘n vierde plek vir seuns 14 jaar vlak 3.    

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button