News

Polisie soek dié verdagte

    Die polisie in Carletonville is opsoek na dié man, Pieter Christoffel Vercuil Joubert, alias “Juba”. Joubert, wat in sy laat dertigs is, word gesoek in verband met vier sake van bedrog en diefstal. Sover bekend bevind hy hom moontlik in die omgewing van Parys of Vredefort. Enige iemand wat die polisie kan help …

 

 

Die polisie in Carletonville is opsoek na dié man, Pieter Christoffel Vercuil Joubert, alias “Juba”.

Joubert, wat in sy laat dertigs is, word gesoek in verband met vier sake van bedrog en diefstal.

Sover bekend bevind hy hom moontlik in die omgewing van Parys of Vredefort.

Enige iemand wat die polisie kan help om hom op te spoor, kan Ao Carol Stander by 018 787 9367 of 083 253 8522 skakel.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button