News

Terug na Vlak 1 vir SA

      Die hele SA beweeg nou na Vlak 1 inperkingsregulasies met die tweede vlaag van die Corono-virus wat nou verslaan is. Die belangrikste wat jy moet weet van wat president Cyril Ramaphosa vanaand, Sondag 28 Februarie, gesê het, is: Die aandklokreël is angepas en geld nou van middernag tot 04:00. Die dra van …

 

 

 

Die hele SA beweeg nou na Vlak 1 inperkingsregulasies met die tweede vlaag van die Corono-virus wat nou verslaan is.

Die belangrikste wat jy moet weet van wat president Cyril Ramaphosa vanaand, Sondag 28 Februarie, gesê het, is:

  • Die aandklokreël is angepas en geld nou van middernag tot 04:00.
  • Die dra van maskers bly verpligtend.
  • Alkohol kan nou weer volgens  normale gelisensieerde ure verkoop word behalwe tydens die ure wat die aandklokreël geld.
  • Nagklubs bly nog toe
  • Maksimum mense wat nou kavergader binnenshuis is 100 mense, en buitenshuis 250 mense.
  • Nagwake en byeenkomste na begrafnisse is steeds verbode.
  • Net 5 lughawens is oop vir internasionale reise en 20 grensposte bly oop.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button