News

Familie se hartseer oor gesteelde skilderye

Familie se hartseer oor gesteelde skilderye

  Vier skilderye van die bekende Parys-skilder, Ben van Wyk, is Donderdag 25 Februarie helder oordag uit ’n woonstel in Eerstelaan gesteel. Die skilderye is onvervangbaar en van baie sentimentele waarde vir die familie aangesien Ben ’n jaar gelede oorlede is. As daar gepoog sou word om die skilderye te verkoop of jy het dalk enige inligting het wat kan help om die skilderye weer aan hul regmatige eienaar terug te besorg, skakel asseblief Elzaan van Wyk by 064 308 4764

       

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button