News

Mittal-ongeluk: Drie vasgekeer

ArcelorMittal het vroeër vanmiddag ‘n persverklaring vrygestel waarin toe bevestig is dat drie werkers steeds vermis word

 
 
Image Alt
 
ArcelorMittal het vroeër vanmiddag ‘n persverklaring vrygestel waarin die ongeluk by sy Vanderbijlpark-werke bevestig is. In die mediaverklaring  is gesê dat ‘n gedeelte van ‘n 90 m skoorsteen by een van die kooksoonde meegegee het. Dit het op die beheerkamer geval waar drie werknemers besig was. Die drie was ten tyde van die verklaring en die skryf van hierdie berig nog vemis en is vermoed dat hulle vasgevang is onder die puin.
Die ongeluk was omstreeks 02:00 vanoggend, Woensdag 17 Februarie. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie vasgestel nie, maar die maatskappy sal ‘n volledige ondersoek loods. Die maatskappy het ook gesê sy eerste prioriteit is om die werkers te vind en na veiligheid te bring. Die area is beveilig.
 
https://vaalweekblad.com/86521/mittal-ongeluk-drie-steeds-vasgekeer/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button