Die foto van 'n klompie Parysenaars is in 2019 geneem net voor hulle die Comrades-marathon gehardloop het. Verlede jaar en ook vanjaar sal atlete nie hierdie baie gewilde marathon kan hardloop nie.
Vir die eerste keer sedert Wêreldoorlog II, sal die baie gewilde Comrades-marathon vir ‘n tweede jaar nie plaasvind nie.
Vanjaar se Comrades sou op 13 Junie plaasvind, maar is weens die Covid-19 pandemies, gekanselleer.
Die wedloop moes verlede jaar ook weens die pandemie gekanselleer word.
Die foto is in 2019 geneem van ‘n klompie Parysenaars net voor hulle die Comrades-marathon gehardloop het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.