NewsNews
Huis- en plaaswerkers: Soveel gaan jy meer moet betaal
Vanaf 1 Maart sal plaaswerkers se minimum loon gelykstaande wees aan die nasionale loon wat beteken dat R21,69 per uur betaal moet word. Dit is ‘n styging van meer as 16% van die R18,68 wat nou betaal word. Ook huiswerkers se lone styg met 22,6% van R15,57 na R19,09 per uur vanaf 1 Maart …

Vanaf 1 Maart sal plaaswerkers se minimum loon gelykstaande wees aan die nasionale loon wat beteken dat R21,69 per uur betaal moet word. Dit is ‘n styging van meer as 16% van die R18,68 wat nou betaal word.
Ook huiswerkers se lone styg met 22,6% van R15,57 na R19,09 per uur vanaf 1 Maart wanneer die nasionale minimum loon verhoging in werking tree.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



