Sport
Rolbal enkels dié naweek gespeel
Parys-rolbalklub se mans en dames ope enkel-kampioenskappe word hierdie naweek by die Parys-rolbalklub beslis. Die dames sal reeds Vrydag 12 Februarie die balle laat rol, met die mans wat Saterdag speel en die finale wat Sondag beslis word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!