SportSport

Noordwes-rolbal se veterane pak mekaar

Noordwes-rolbal se veterane pak mekaar

 

Noordwes-rolbal se enkelspelkampioenskappe vir mans en vroue begin eersdaags. Die mans se eerste ronde vind op 17 Februarie op die bane van Klerksdorp, Parys en PCC plaas. Die finaal vind op 24 Februarie plaas by ‘n klub wat nog bepaal moet word.

Daar het 49 veterane ingeskryf: 23 van Klerksdorp, 10 van Parys en 6 van PCC. Die agt en twintig vroue speel op 16 Februarie in hulle seksies teen mekaar in Klerksdorp en Parys. Die finaal is ook op 24 Februarie. Klerksdorp en Parys het elk 7 deelnemers.

Na afloop van die eerste westryde in Noordwes se rolbal-ligas lyk sake nou so:

Premierliga

Vroue

Potcefstroom 38

PCC 26.5

Parys 1 19

Klerksdorp 16

Parys 2 14.5

La Farge 9

Mans

Klerksdorp 1 29.5

Parys 24.5

Potchefstroom 24.5

Fochville 21

PCC 10.5

Klerksdorp 2

Eerste liga Vroue

Seksie 1

Helet Erwee Potch 2 27.5

Seksie 2

Bronwen de Kock PCC 2 28.5

Seksie 3

Christine Strydom Fochville 32.5

Mans

Seksie 1

Jan Theunissen Klerksdorp 1 27.9

Seksie 2 Rob Morrison Klerksdorp 3 24

Seksie 3 Jan Heysteck PCC 2 20 Henry Peens Klerksdorp 4 20

Seksie 4 Josh Radebe Klerksdorp 2 27

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button