News

Vermiste raadslid gevind

Vermiste raadslid gevind

       

Die polisie het pas bevestig dat Andries Vrey, DA-raadslid van Parys, veilig in Umdloti gevind is.

Hy is na die Umhlanga-hospitaal geneem. Luidens ‘n Facebook-inskrywing van die familie was “dit  wel weer ‘n beroerte soos ons vermoed het,”

Daar was kommer oor Andries nadat daar op 26 Januarie die laaste keer telefoniese kontak met hom was. Hy is  in Umdloti gesien op 23 Januarie en die laaste wat sy voertuig gesien is, was in Umhlanga.

Dankie aan elkeen wat gebid en help deel het aan die boodskap om Andries te vind. Dit word opreg waardeer.      

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button