NewsNews

Diefstal: Selfs kerke nie gespaar nie

Diefstal: Selfs kerke nie gespaar nie

 

Duisende rand se skade en dit vir ‘n paar rand se koper om by ‘n skrootwerf te verkoop Die Parys Baptiste-gemeente moes verlede Dinsdagoggend ontdek dat twee groot 24 000 BTU verkoelingseenhede eenvoudig van die kerk se mure af gesteel is.

Die diefstal was Maandagnag/vroeg Dinsdagoggend – ‘n tyd wanneer mense volgens die aandklokreël na regte tuis moet wees. Maar nie misdadigers nie. Die twee eenhede is sowat ses jaar gelede by die kerk geïnstalleer en is net ‘n week tevore gediens, sê die gemeenteleraar, ds. Jannie Vosloo. ‘n Klag van diefstal is by die polisie aanhangig gemaak.

* Ons medelye ook aan die familie van Louis Jacobs, ouderling en sekretaris van die gemeente (78) wat op 28 Desember aan hart- en nierversaking dood  

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button