NewsNews

Musica sluit sy deure

  Tegnologie het ook die baie gewilde winkelgroep Musica ingehaal wat einde Mei sy deure sluit. Met stromingsdienste soos YouTube Music, Netflix, Spotify en ander, wat al meer gewild word onder gebruikers, het tegnologie  die laaste spyker in die doodskis geslaan van die eens gewilde winkel waar jy jou plaste, CD’s en DVD’s kon koop. …

 

Tegnologie het ook die baie gewilde winkelgroep Musica ingehaal wat einde Mei sy deure sluit.

Met stromingsdienste soos YouTube Music, Netflix, Spotify en ander, wat al meer gewild word onder gebruikers, het tegnologie  die laaste spyker in die doodskis geslaan van die eens gewilde winkel waar jy jou plaste, CD’s en DVD’s kon koop.

Negentien takke het alreeds sedert die begin van 2021 gesluit. Die ander takke sal volg sodra hul huurkontrakte verstryk.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button