News

Publiek se inligting en flinke optrede help om kabeldief vas te trek

Publiek se inligting en flinke optrede help om kabeldief vas te trek

 

 

‘n Man is vanmiddag gearresteer nadat hy ‘n rol kabel  in Oranjestraat gegryp het waar die kontrakteur besig was om met die kabel te werk.

Dankie aan die SAPD en We Care-lede wat vinnig reageer het om die arrestasie te maak en die lid van die publiek wat oplettend en waaksaam was om dit te rapporteer.

Wees asseblief op die uitkyk as jy enigiets verdags in jou omgewing sou raaksien en rapporteer dit onmiddellik by die SAPD en op jou buurtwag-groepe. Huisbrake, diefstal en veral die diefstal van kabel bly steeds ‘n bron van kommer en elkeen se samewerking is nodig om te help om hierdie misdadigers vas te trek.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button