Twee broers, Diaan en Dregan Brink, het weer vanjaar danksy hul vernuf en spoed skitterende prestasies vir “Laser Run” by die Ekhurhuleni Biathle Streek-kompetisie behaal Dregran behaal ‘n eerste plek en Diaan ‘n vierde plek in die onderskeie ouderdomsgroepe waaraan hulle deelgeneem het. Beide moes tydens hul deelname 4 x 400m hardloop asook 5 skote met die lasergeweer skiet met elke rondte wat gehardloop is.
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.